Notenschrift
Psalm 95 vers 4
Hy's onse God en Herder, Hy,
en ons die skape van sy wei
wat uittrek onder sy beskerming.
As jul vandag sy roepstem hoor,
verhard jul nie, maar neig jul oor,
merk op die roep van sy ontferming.
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 95 onberijmd | Samenzang Psalm 95 | Tekst en beeld Psalm 95
Psalm 95 en jij
Psalm 95 onberijmd | Samenzang Psalm 95 | Tekst en beeld Psalm 95
Psalm 95 en jij