Psalmen
Psalm 106 vers 9
"Weg met die volk!" het God gespreek.
"Vir goed wil Ek hul opstand breek."
Maar Moses, held deur God verkore,
het in die bres vir hul gaan staan,
dat hul, so diep in skuld verlore,
nie deur Gods toorn sou ondergaan.
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 106 onberijmd | Samenzang Psalm 106 | Tekst en beeld Psalm 106
Psalm 106 en jij
Psalm 106 onberijmd | Samenzang Psalm 106 | Tekst en beeld Psalm 106
Psalm 106 en jij