Notenschrift
Psalm 72 vers 10
Laat al die volke uit wydste kringe
aan Hom hul dank bewys
vir matelose seëninge,
en Hom gelukkig prys.
Klim op, my lof, na hoër sfere!
Van bowe kom die seen;
want Isr'els God - aan Hom die ere! -
doen wonder, Hy alleen.
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 72 onberijmd | Samenzang Psalm 72 | Tekst en beeld Psalm 72
Psalm 72 en jij
Psalm 72 onberijmd | Samenzang Psalm 72 | Tekst en beeld Psalm 72
Psalm 72 en jij